Laerskool Nelspruit se 0/11B, 0/12B en 0/13B Netbalspanne is Saterdag, 4 Mei in Witrivier as Ehlanzeni / Laeveld wenners gekroon nadat hulle eerste geëindig het in die B-span streek-kompetisie.
Hierdie drie spanne dring nou deur na die Mpumalanga finale.
Foto bo: o/13B Span
ADVERTISEMENT