)

Laerskool Nelspruit netbal vs Laerskool Witrivier

Laerskool Nelspruit het 25 April netbal gespeel teen Laerskool Witrivier. Laerskool Nelspruit het al hul wedstryde gewen. Die wedstryde het by Laerskool Witrivier plaasgevind.

Die uitslae was as volg (Laerskool Nelspruit 1ste):

• O/10A wen 6 – 0
• O/10B wen 10 – 0
• O/10C wen 25 – 0
• O/11A wen 8 – 7
• O/11B wen 9 – 5
• O/11 C wen 12 – 1
• O/12A wen 25 – 6
• O/12B wen 17 – 3
• 0/12C wen 21 – 1
• O/13A wen 19 – 2
• O/13B wen 20 – 1
• O/13C wen 16 – 1

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal