)

Nelspruit o/11 Krieketspan deur na Mpumalanga Grootskole Finale

Nellies is trots op ons 0/11A Krieketspan wat deur is na die Mpumalanga Grootskole Finale nadat hulle vir Laerskool Klipfontein se 0/11’s met 70 Lopies geklop het! Nellies het die loot gewen besluit om eerste te kolf. Na ‘n goeie kolfbeurt kon Nellies daarin slaag om 155 lopies vir die verlies van 4 paaltjies in hul toegelate 30 beurte op die telbord te sit. Klipfontein het redelik vining paaltjies verloor, maar hul laaste 2 manne het goed vasgesteek. Klipfontein is almal uitgehaal vir 85 Lopies. Man van die wedstryd was Theuns Meyer met 42 Lopies en 4 paaltjies en het  ‘n deurslaggewende uithardloop bewerkstellig. …..#TrotsNellies #NellieGuts

Baie geluk Mnr Adendorff , jy en jou seuns maak ons trots!!

Op die foto bo:

Voor:   Theuns Meyer(Onder Kaptein),Hugo Liversage,De Wet Erasmus, Triston Kleynhans, Kyle Saunders(Kaptein).

Agter:  Mnr Adé Adendorff, Jean-Arno Cilliers, David Botha, Peter Gosling, De la Rey Engelbrecht, Christian Smith, Righardt Vermaak, Nathan Duncan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal