)

Hoërskool Robertson hou prysuitdeling

By Hoërskool Robertson se jaarlikse prysuitdeling het talle leerders, wat deur die jaar presteer het, pryse ontvang.

Die volgende leerders is beker wenners van die aand gewees:

Op die foto bo:

Agter v.l.n.r: Jaco Vermeulen (Barnard Geoktooieerde Rekenmeester), Emma du Preez (Netbal: Beste 0/19-ligaspeelster en ook die beste nebalspeelster), Jordan Williams(Krieket: Beste batsman), Jacobus Uys (Swem: Victor Ludorum, Kultuur: Veelsydigste 0/16-seun op Akademiese, Kultuur- en sportgebied, F.A De Jager-trofee vir die veelsydigste sportman), Rune Lucas (Atletiek: Senior Victor Ludorum, Rugby: Meeste drieë, Die Norman Mollerbeker – Senior rugbyspeler van die jaar. Sportman van die jaar (binnesport)) Ludwig Bruwer (Atletiek: Troefee vir atleet van die jaar.), Albert Bruwer (Krieket: beste veldwerker, Rugby: beste voorspeler, Robertson Toyota Trofee vir die Juniorrugbyspeler van die jaar.), Juan Drotschie (Atletiek: Junior Victor Ludorum, Tweekamp: Breerivier Besproeiing-beker vir die beste seunstweekamp atleet.) Marko Goss (ABSA-trofee vir sportman of -vrou wat ongeag ernstige fisiese terugslag steeds baie goed op sportgebied presteer.) en Corne Lourens(Dux prys).

Voor v.l.n.r: Lehandre Wolmerans( Musiek: Gerda Cilliers-trofee vir beste punte in UNISA teorie eksamen.), Carla Visser(Hokkie: Beste hokkiespeelster van die jaar, Kultuur: Carina Marais Gedenkbeker vir die veelsydiste 0/16-dogter op Sport, Kulturele en Akademiese gebied, C. Faasen – trofee vir die veelsydigste sportvrou.) Javan Jacobs (Beste prestasie in ‘n buitesportsoort), Jana van Zyl (Barnard Geoktooieerde Rekenmeester), Emma van Deventer (Tennis: Willem du Toit-trophy vir die dogters tennisspeelster, Hokkie: Robertson Dames hokkie klub trofee vir die beste stokwerk.), Chad Calvert (Hokkie: Trofee vir die beste hokkiespeler van die jaar en beste eerstespanspeler.), Omer Momin (Krieket: J.K Rabie trofee vir die beste kolwer.), Bianca Sussman (Tweekamp: Soekertjie trofee vir die beste meisies tweekampatleet, Swem: Beste swemmer van die jaar, Victrix Ludorum, Musiek: Susan Stemmet – trofee vir die beste prestasie in musiek Gr. 8-11, Martie Cilliers – trofee vir die beste prestasie in ‘n UNISA praktiese eksamen), Alyssa Marson (Kultuur: Die Jong Dames Dinamiekbeker vir die hoogste bydrae op kultuurgebied.), Keana Barnard (Tennis: Die J.N.F. O’Kennedy – beker vir die beste seuns tennisspeler.), Karla Bruwer (Atletiek: Junior Victrix Ludorum, Hokkie: Meeste vordering, Kultuur: Trofee vir sportvrou van die jaar.) en Phaphama Sambu (Trofee vir die netjieste Graad 12 leerder.)

Baie geluk aan die al die beker-wenners.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal