)

Laerskool Nelspruit Krieket uitslae teen Penryn en Uplands

Laerskool Nelspruit het die afgelope twee weke krieket gespeel teen teen Penryn College en Uplands College en hul #NellieGuts gewys.

Foto bo van Mnr Ade Adendorff se o/12 span wat ‘n rekordtal van 331 lopies vir verlies van 1 paaltjie in hul toegelate 30 beurte aangeteken het teen Penryn se o/12’s. Penryn is uitgehaal vir 14 lopies. Res van uitslae volg hieronder.

Nellies se uitslae teen Penryn:

o/10 Nelspruit wen met 10 paaltjies vs Penryn.
o/11 Nelspruit wen met 9 paaltjies.
o/12 Nelspruit wen met 316 lopies.
o/13 Nelspruit wen met 104 lopies.

Nellies se uitslae teen Uplands:

o/10 Nelspruit wen met 3 lopies
o/11 Nelspruit wen met 107 lopies
o/12 Nelspruit wen met 8 paaltjies
o/13 Nelspruit wen met 80 lopies

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal