Drie leerders van HNK het vanoggend gedurende ons Kleureserimonie hulle Wit Baadjies ontvang. Dit is HNK se Erekleure.
Dit is die hoogste vlak van erkenning by HNK.
Die leerders is vlnr: Hamza Kana – Tennis, Liam Jacobs – ATKV Redenaars en Zoë Milford – ATKV Redenaars
HNK is baie trots op die leerders!