Arili Boshoff is die afgelope naweek se SA Skole tennisweek in Bloemfontein gekies vir die SA Skole 0/13 Tennisspan as reserwe. Die SA Skole span gaan in Aug/Sept in Amerika deelneem.
Foto bo:Â SA Skole span – Arili: voor in die middel in groen.
Become a Sponsor









