Laerskool Nelspruit spog vanjaar met 9 Provinsiale krieketspelers:
(Foto links:) o/11 Spelers sluit in: Janco Breyl, John Duncan en Vaughn van Zyl
(Foto links:) o/12 Spelers sluit in: Nathan Duncan en Theuns Meyer
(Foto heel bo:) o/13 Spelers sluit in: Braam Basson, Devico Kruger, Charles Nel en Luke Poison.