)

Laerskool Nelspruit leerder presteer in tennis

Gabriella Koekemoer, Graad 4 leerling van Laerskool Nelspruit het gaan deelneem aan die Super 8 en Junior Nationals Tennistoernooi in Bloemfontein, en het baie goeie uitslae behaal.

Super 8

Wen Enkels-titel

Wen Dubbels-titel

Wen Gemenge titel

Nationals

Eindig 4de in Groep. Algeheel 13de in Enkels

Wen/Deeltitel in Dubbels

As gevolg van die reën in Bloemfontein, kon die finaal nie gespeel word nie, sodoende word die Nationals titel gedeel vir die dubbels.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal