Baie geluk aan Lize Oosthuizen en Tanya Pieterse van Laerskool Nelspruit wat gekies is vir die
Mpumalanga A-Hokkiespanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe vir 2018. Lize gaan Mpumlanga 0/13A in Veldhokkie en Binnehuishokkie verteenwoordig. Tanya gaan Mpumalanga 0/12A verteenwoordig in Veldhokkie en Binnehuishokkie. Ons is baie trots op julle! #TrotsNellies #NellieGuts