)

Nories-leerders skitter by SACOPA

Ellenique Grubb Gr. 8, Mariska Adriaanzen Gr. 9, en Miette Wissing Gr. 8 van HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die afgelope vakansie aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste (SACOPA) deelgeneem, met ongeveer 3000 deelnemers, te Rustenburg. Hulle het elkeen verskeie goud, silwer en brons medaljes ontvang vir verskillende kategorieĆ« van sang solos en al drie van hulle is in span Suid Afrika opgeneem om aan die wĆŖreld kampioenskappe in Los Angeles te gaan deelneem.Ā  Ellenique en Miette se duet items het 5 goud en ā€˜n silwer gekry, en hulle is ā€˜n algehele groep wennerstrofee toegeken. Miette het ook ‘n uitnemende prestasie “Triple Threat” toekenning (skild) asook R10 000,00 kontant vir die veelsydigste deelnemer in die hele kompetisie ontvang, met die hoogste algehele punte vir modelwerk, drama en sang.Ā  Die dramagroep Divergent, waarvan Ellenique en Miette ook deel was, het ook 3 goue medaljes en ā€˜n silwer medalje ontvang.Ā Ā  Al 3 Nories was ook gekies om aan die gala aand se ā€œShowcaseā€ konsert deel te neem, waar slegs die heel beste items opgevoer was.

 

Ellenique en Miette was ook te sien op Kyknet Nuus tydens beriggewing aangaande die kompetisie.

Nories se Norienomades is een uit ā€˜n miljoen! Die groep trek gereeld hul stapskoene aan, vat Ā die pad en gaan verken die natuur. Ā Me. Laetitia Deetlefs, die organiseerder maak seker dat iets nuuts geleer word. Die onlangse uitstappie was by Mogale’s Gate gewees.

Onderstaande leerders is gekies vir Gauteng Netbal.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal