Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua snel oppad doellyn toe vir een van sy vele drieë tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou te Laerskool Outeniqua. By hom om te ondersteun, is Alexander Jonker en Caleb Jeneker.
v.l.n.r. Rowan Mafutu, Alexander Jonker, Caleb Jeneker.