Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker hardloop deur ‘n gaping van die verdedigers tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou by Laerskool Outeniqua. By hom is spanmaat Jandrian Goosen vir ondersteuning.
v.l.n.r. Jandrian Goosen, Caleb Jeneker.
Become a Sponsor









