Baie geluk aan die volgende drie tennisspelers van Laerskool Outeniqua wat ons provinsie by die SA kampioenskappe in Bloemfontein gaan verteenwoordig.
V.l.n.r. Drikus de Jager, Kaylin Mollentze en Martin Mostert,
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…