)

Laerskool Nelspruit AON Vriendskaplike Atletiek 2019

Atletiek uit die boonste rakke, met altesaam 19 nuwe rekords. Laerskole Nelspruit, Laeveld, Bergland en Nelspruit Primary was Saterdag deel van die AON Vriendskaplike Atletiek wat deur Laerskool Nelspruit aagebied is.

Die dag het aanvanklik onder perfekte bewolke toestande plaasgevind, maar so teen 11H00 het die warm Laeveld son sy verskyning, soos verwag, gemaak. Die son het egter nie die atlete gekeer om prag-atletiek vertonings te lewer nie.

Nagenoeg 19 splinternuwe rekords is opgestel. Die twee rekords wat uitstaan is vir seker die rekords van legendariese Frans Schutte en Shanise de Clerck wat in die slag gebly het.

Elizma de Villiers het Shanise de Clerck se dogters o/12 rekord van 1,44 meter in 2017 na 1,45 meter verbeter.

Vaughn van Zyl het Frans Schutte se gewigstoot rekord in 2005 van 11,14 meter met bykans ‘n meter verbeter na 12,04 meter.

(Foto bo:) Elizma de Villiers waar sy die legendariese rekord verbeter.

Klik hier vir: Trofees Vriendskaplik 2019

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal