Die volgende skaakspelers van die Hoƫrskool Waterkloof het presteer:
Carla Bester was die wenner en Imarie Oberholzer tweede in die Suid-Afrikaanse Skoleskaakkampioenskap vir o.15-dogters wat in Durban gehou is..Ā Albei leerders kwalifiseer om aan die einde van Augustus aan die Afrika-skolekampioenskap, wat in Zimbabwe gehou word, deel te neem.
Luan Bekker het sy kategorie tydens die Suid-Afrikaanse-Opeskaakkampioenskap, gewen.
Aāmika Goncalves Dias, Tinike Booysen, Elda Booysen, Elani Smith en Danie Marais het Suid-Afrika tydens Statebondspele in New Delhi, IndiĆ«, verteenwoordig.