Vandag is die rolle by Klofies in Pretoria omgeruil – hulle verwelkom ‘n paar nuwe Klofies by Klofieland!
Die Klofies en personeel se KlofieGEES is nog steeds reg na ‘n baie besige kwartaal!
Klofies, geniet die blaaskans en baie sterkte vir elke aktiwiteit wat hierdie vakansie plaasvind!