Ons is besonder trots op Nadine de Klerk in graad 12 aan die Hoƫrskool Waterkloof, wat lid van die Suid-Afrikaanse krieketspan was.
DiĆ© span was in die halfeindrondte van die elfde Krieket WĆŖreldbeker vir vroue wat in Junie 2017 in Engeland gespeel is.
Hou gerus die skrander krieketspeler dop!
Foto heel bo: Nadine de Klerk