)

Interskole Redenaars – Hoërskool Waterkloof skitter in Landsfinaal

Interskole Redenaars. Nege leerders van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het Saterdag, 16 September, aan die Interskole Redenaars se landsfinaal kompetisie deelgeneem.

Die leerders het baie goed presteer en die volgende resultate behaal:

  • Nika Meiring: Eerste plek vir Afrikaans individueel onvoorbereid, graad 9
  • Ruan Groenewald: Eerste plek vir Engels individueel onvoorbereid, graad 9
  • Aiden Thompson: Tweede plek vir Afrikaans individueel voorbereid, graad 9
  • Kyla Roos: Tweede plek vir Engels individueel voorbereid, graad 10
  • Chloé Collins, Aimée Collins, Anike Boonstra en Nicola Resente: Tweede plek vir Afrikaans spanredenaars voorbereid graad 10
  • Nicolas du Plooy: Derde plek vir Afrikaans individueel voorbereid graad 10

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal