)
Interskole Redenaars – Hoërskool Waterkloof skitter in Landsfinaal

Interskole Redenaars. Nege leerders van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het Saterdag, 16 September, aan die Interskole Redenaars se landsfinaal kompetisie deelgeneem. Die leerders het baie goed presteer en die volgende resultate…

Interskole Redenaars – Laerskool Westwood spanredenaars

Interskole Redenaars. Die Wessies het Saterdag aan die Interskole Redenaars kompetisie deelgeneem by Laerskool Concordia.  Die Graad 3, 6 en 7 spanne dring deur na die Nasionale rondte. Dit vind…