)

Interskole Redenaars – Laerskool Westwood spanredenaars

Interskole Redenaars. Die Wessies het Saterdag aan die Interskole Redenaars kompetisie deelgeneem by Laerskool Concordia.  Die Graad 3, 6 en 7 spanne dring deur na die Nasionale rondte. Dit vind plaas op 16 September by die WITS University School of Law.  Wessies is trots op elke gladdebek spreker wat die skool se naam hoog gehou het.

Die deelnemers was as volg:

  • Graad 3: Milea Theron, Rikko van Tonder , Casey Cockburn en Nantes Smith
  • Graad 6: Clea Theron, Megan-Lee Myburgh, Sanè Cilliers en Megan Theron
  • Graad 7: Shaelee Hoy, Chantè Coetzee, Xianique Joubert en Shaelyn Hoy
Foto links: Graad 6, v.l.n.r – Clea Theron, Megan-Lee Myburgh, Sanè Cilliers, Megan Theron.
Foto regs: Graad 7, Shaelee Hoy, Chantè Coetzee, Xianique Joubert, Shaelyn Hoy
 
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal