ATKV-Applouskompetisie. Die Hoër Meisieskool Oranje koor sal einde Julie in Pretoria vir die nasionale rondte van die ATKV-Applouskompetisie aantree.
Die koor is gister, 30 Mei, ingelig dat hulle in die ope-afdeling van die kompetisie deurgedring het. Hierdie groep het ook vroeër vandeesmaand op die ATKV-Applous-streeksfees die hoogste eerbewys (goud) ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








