ATKV Applouskompetisie – HoĆ«rskool Martin Oosthuizen
ATKV Applouskompetisie – HoĆ«rskool Martin Oosthuizen, Kakemas se koor het onlangs aan die Noord-Kaap uitdunne van die ATKV Applouskompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind by die HoĆ«rskool Upington. Die koor…
ATKV-Applouskompetisie – OMS na Nasionale rondte
ATKV-Applouskompetisie. Die HoĆ«r Meisieskool Oranje koor sal einde Julie in Pretoria vir die nasionale rondte van die ATKV-Applouskompetisie aantree. Die koor is gister, 30 Mei, ingelig dat hulle in die…









