)
Laerskole Valke A2 liga – Laerskool Westwood die wenners

Laerskole Valke A2 liga. Die O.11 Rugbyspan van Laerskool Westwood in Boksburg, onder leiding van Mnr. Justin Dunn, is die wenners van die Laerskole Valke A2 liga. Die manne van…

Interskole Redenaars – Laerskool Westwood spanredenaars

Interskole Redenaars. Die Wessies het Saterdag aan die Interskole Redenaars kompetisie deelgeneem by Laerskool Concordia.  Die Graad 3, 6 en 7 spanne dring deur na die Nasionale rondte. Dit vind…

B.L.A.V atletiekbyeenkoms – Laerskool Westwood presteer

B.L.A.V Atletiekbyeenkoms. laerskool Westwood, Boksburg, spog hierdie jaar met 42 atlete en 70 items wat deurgedring het na die B.L.A.V atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het plaasgevind op 20 Februarie by Boksburg…