)

Blou Bulle Hoërskolerugby – Hoërskool Die Wilgers maak skoonskip

Blou Bulle Hoërskolerugby. Die jaarlikse Blou Bulle Hoërskolerugby Vereniging se prysuitdelingsfunksie is op 20 September by Hoërskool Menlopark gehou.

Vanjaar het Hoërskool Die Wilgers skoonskip gemaak by dié prysuitdeling deur die eerste skool in die geskiedenis van die Blou Bulle Rugbyliga te word wat al vier die liga se trofees wen. Die 0/14A- 0/15A-, 0/16A- en 1ste spanne is kampioene van die Afdeling 3-liga. ‘n Prestasie wat nie sommer gou weer geëwenaar sal word nie!

Die Blou Bulle Hoërskolerugby Vereniging se prysuitdelingsfunksie is deur Die Wilgers se skoolhoof Me. Ilza Louw, afrigters en kapteine bygewoon. Hoërskool Die Wilgers het vanjaar met een beter gedoen, nadat hulle verlede jaar drie van die vier trofees verower het.

Die Wilgers 0/14 A

  • Kaptein: MC Opperman
  • Mnr Anton Welken – Hoofafrigter
  • Mnr. Ruan Nel – Hulpafrigter
  • Mnr. Stefan Potgieter – Spanbestuurder

Die Wilgers 0/15 A

  • Kaptein: Nico Klein
  • Mnr. Johan Brits – Hoofafrigter
  • Mnr. Kobus Coetzee – hulpafrigter

Die Wilgers 0/16 A

  • Kaptein: Adriaan Jacobs
  • Mnr. Walter Booysen – Hoofafrigter
  • Mnr. Henco van Vuuren – Hulpafrigter

Die Wilgers Eerstespan – White Sharks

  • Kaptein: Ajay Lottering
  • Mnr. Emwee Arlow – Hoofafrigter
  • Mnr. Lourens Douglas – Hulpafrigter
  • Mnr. Nico Nagel – Spanbestuurder

Rugbyorganiseerder: Emwee Arlow

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal