)

SA Opkomende Vrouekrieket – Oranje se Miané Smit beste speler

SA Opkomende Vrouekrieket. Miané Smit is ‘n Graad 12 leerder en Hoofmeisie 2023 van Hoër Meisieskool Oranje. Sy blink ook uit in krieket! Miané was gister, 21 September, die SA Opkomende Vrouekrieketspan se beste speler in Benoni.

Sy was die SA-span se voorste lopiemaker en het die beste boulsyfers teen Nieu-Seeland se senior span behaal. Miané, die vierde jongste speler, het as aanvangskolwer 34 lopies aangeteken wat 6 viere ingesluit het en sy het ook 2/36 in 6 boulbeurte met haar draaiballe behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal