)
Blou Bulle Hoërskolerugby – Hoërskool Die Wilgers maak skoonskip

Blou Bulle Hoërskolerugby. Die jaarlikse Blou Bulle Hoërskolerugby Vereniging se prysuitdelingsfunksie is op 20 September by Hoërskool Menlopark gehou. Vanjaar het Hoërskool Die Wilgers skoonskip gemaak by dié prysuitdeling deur…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Ajay Lottering

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Ajay Lottering. Ajay is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, oftewel die White…