Afrikaanse Spanredenaars – Die Graad 7 Afrikaanse spanredenaars van Laerskool Westwoodin Boksburg is aangewys as Nasionale Afrikaanse Spanredenaars.
Baie geluk aan die vier dogters, Shaelee Hoy, Chante Coetzee, Xianique Joubert en Shaelyn Hoy wat beslis weet hoe om hulle standpunt te stel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf