Yshokkie o.18. Hoërskool Waterkloof leerder, Michayla Venter, is vir die IIHF o.18 dames nasionale span vir 2025, gekies. Hierdie span gaan vanaf 18 tot 24 Januarie 2025 in Turkye deelneem.
Michayla is ook vir die Vroue Nasionale Span van 2024/2025 gekies. Hierdie span gaan ook vanaf 2 tot 8 Maart 2025 in Serbia aan die World Women’s Tournament gaan deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








