Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.15 B krieketspan het Landboudal Boere se o.15A krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd die stryd aangesê.
Die Tralies het die wedstryd met 16 lopies gewen.
Hoërskool Sentraal se uitblinkers:
- Jaco Buys teken 63* lopies aan van 54 balle
- Herkie Malan teken 49* lopies aan van 33 balle

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









