Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van Hoërskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit:
- Jeanri van Schalkwyk (nr.4 in die o.15B-span)
- Kyle Pienaar (nr.2 in die o.15B-span)
- Josiah Ströh (nr.4 in die o.19B-span)
- Jana Jordaan (nr.4 in die o.19B-span)
- Marga Holtzhausen (nr.5 in die o.19B-span)
- Almé van Schalkwyk (nr.1 in die o.19A-span)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










