Cycle Lab MTB Skolereeks – Hoërskool Linden
Cycle Lab MTB Skolereeks – Hoërskool Linden is ongelooflik trots op hul fietsryers. Hulle het die afgelope naweek hul staal gewys by die MTB Cycle Lab School Series. Dit is…
SA Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Linden atlete skitter
SA Atletiek Kampioenskappe. Baie geluk aan Jeandry Opperman en Ameri Botha, wat die afgelope naweek met trots vir Hoërskool Linden aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het. ✨ Jeandry Opperman…
Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden blink uit
Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden se skaakspanne het die afgelope naweek puik vertoon tydens Waterkloof se gesogte Kings and Queens Clash-toernooi. Met vier afdelings in totaal, is dit…
Proscenium Dramakompetisie 2026 – Hoërskool Linden staan uit
Proscenium Dramakompetisie 2026. Hoërskool Linden Nasionale Finaliste! Die Proscenium Dramakompetisie bied jaarliks aan graad 8 tot 12-leerders die kans om hul kreatiwiteit en talent op ’n nasionale verhoog te wys.…
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe – Hoërskool Linden
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe. Hoërskool Linden spog met Callista Wood – ’n ware kampioen! Hoërskool Linden is trots om bekend te maak dat Callista Wood, ’n 16-jarige leerder en Junior Protea…
Interhoër Tennistoernooi – Hoërskool Linden presteer
Interhoër Tennistoernooi. Hoërskool Linden, Randburg, se Senior Tennisseuns het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die jaarlikse Interhoër Tennistoernooi. Die toernooi het Saterdag, 7 Maart, plaasgevind. Met…
Praatstoel-Redenaars – Hoërskool Linden
Praatstoel-Redenaars – Hoërskool Linden se praatstoel-redenaars het weer bewys dat Linden se stemme sterk en helder klink! Baie geluk aan elke leerder wat gekies is om aan die ATKV-Redenaarskompetisie deel…
Noordheuwel Top 15 Atletiek – Hoërskool Linden
Noordheuwel Top 15 Atletiek – Die Noordheuwel Top 15 Atletiebyeenkoms is jaarliks een van die mees gesogte hoogtepunte op die atletiekkalender. Slegs die beste 15 atlete van Hoërskool Linden kry…
Sentraal-Gauteng Gholfliga – Hoërskool Linden presteer
Sentraal-Gauteng Gholfliga. 🏌️♂️Hoërskool Linden het gister sy naam hoog gehou tydens die tweede bepaling van die Sentraal-Gauteng Gholfliga, wat by die Country Club Johannesburg en Waterkloof Gholfbane plaasgevind het. Hoërskool…
SA Speech and Drama – Hoërskool Linden trotse prestasie
SA Speech and Drama. Hoërskool Linden leerder blink uit by SA Speech and Drama College. Hildegard Schraader, ’n matrikulant van Hoërskool Linden in Gauteng, het einde verlede jaar haar finale…
Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit
Gauteng-krieketspanne. Hoërskool Linden se kriekethelde blink uit! 🏏 Drie trotse Lindeniete het van 4 – 7 Desember Hoërskool Linden verteenwoordig as deel van die Gauteng-krieketspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe: Hierdie…
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne – Hoërskool Linden
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne. Hoërskool Linden vier sporttrots! Hoërskool Linden, Randburg, Gauteng, is ongelooflik trots op drie uitstaande Lindeniete. Hulle is onlangs gekies is om hul provinsie te verteenwoordig in die…
National Eisteddfod Academy – Hoërskool Linden Presteer
National Eisteddfod Academy. Prestasie van formaat! Die jaarlikse prysuitdeling van die National Eisteddfod Academy (NEA) het op 28 Oktober in die Roodepoort Teater plaasgevind – ’n geleentheid wat uitblinkers in…
Top-gimnas in Gauteng – Hoërskool Linden
Top-gimnas in Gauteng. 🏆 Hoërskool Linden vier ‘n ster! Die top-gimnas in Gauteng is ‘n trotse Lindeniet – Jeanne-Marié Kitshoff! 🤸♀️ Jeanne-Marié het vanjaar die gimnastiek-wêreld behoorlik laat gons deur…
Gauteng Dogters Krieketspanne – Hoërskool Linden uiters trots
Gauteng Dogters Krieketspanne. Linden skitter op die krieketveld! 🏏 Hoërskool Linden in Gauteng is ongelooflik trots op vier uitmuntende Lindeniete wat hul plek in die Gauteng-provinsiale krieketspanne losgeslaan het! Hierdie…
Goue Leeus IPT Rugbyspelers – Hoërskool Linden uiters trots
Goue Leeus IPT Rugbyspelers. 🏉 Hoërskool Linden se rugbyhelde blink uit by IPT-week! Hoërskool Linden, Randburg in Gauteng, het drie uitmuntende rugbyspelers wat die skool se naam met trots gedra…
Krieket ligawedstryd – Hoërskool Linden dogters oorheers wedstryd
Krieket ligawedstryd.🏏 Linden krieketdogters oorheers Noordheuwel met 138-lopie oorwinning! Hoërskool Linden se krieketspan het Dinsdagmiddag ’n uitmuntende vertoning gelewer tydens hul tuis-ligawedstryd teen Hoërskool Noordheuwel in Gauteng. Die dogters het…
SA Junior Skermkampioenskappe – Hoërskool Linden behaal goud
SA Junior Skermkampioenskappe. Hoërskool Linden vier ’n kampioen! Hoërskool Linden spog vandag met die uitsonderlike prestasie van Callista Wood (Graad 10)! 🤺 Callista het die afgelope Saterdag in Durban aan…
Skole-krieket – Hoërskool Linden uitstaande Krieketnuus
Skole-krieket. 🏏 Hoërskool Linden Krieketnuus: ’n Seisoen vol vuur! Die krieketseisoen het met ’n knal afgeskop, en Hoërskool Linden se spelers wys hul staal op die veld! Ons sien uit…
Sentraal Gauteng Ritmiese Gimnastiek – Hoërskool Linden
Sentraal Gauteng Ritmiese Gimnastiek. 🏆 Hoërskool Linden vier ’n ster in hul midde – Jeanne-Marié Kitshoff! 🤸♀️ Hoërskool Linden se Jeanne-Marié Kitshoff het die wêreld van ritmiese gimnastiek behoorlik aan…
Skoleliga Gholf – Hoërskool Linden wen 3 jaar agtereenvolgens
Skoleliga Gholf. 🏆 Linden slaan weer goud – drie jaar se oorheersing op die gholfbaan! Hoërskool Linden, Randburg, se 1ste-gholfspan het hul merk gelaat op die CMR Gholfbaan en is…
Con Spirito Redenaarskompetisie – Hoërskool Linden presteer
Con Spirito Redenaarskompetisie. 🎉 Hoërskool Linden se Spanredenaars skitter in provinsiale rondte! Op Maandag, 28 Junie en Dinsdag, 29 Junie het vier spogspanne van Hoërskool Linden hul slag gewys tydens…
Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Linden
Nasionale Netbalkampioenskappe. Hoërskool Linden skitter op nasionale netbalverhoog! Drie buitengewone dames van Hoërskool Linden, Randburg, het onlangs hul merk gelaat op die Nasionale Netbalkampioenskappe. Hulle het met hul toewyding en…
Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. 🏉 Hoërskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! Hoërskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse…
Distrik- en Nasionale Hokkietoernooie – Hoërskool Linden
Distrik- en Nasionale Hokkietoernooie. Linden se Hokkietrots Skitter op Provinsiale Verhoog! Foto van links: Joshua Oosthuizen, Frederik van Deventer, Simeon Kleynhans, Luan Badenhorst Hoërskool Linden se hokkie-afdeling is besig om…
Skolehokkie – Hoërskool Linden presteer
Skolehokkie. Hoërskool Linden blink uit in skolehokkie finale liga-uitspele! Hoërskool Linden se hokkiespanne het die afgelope naweek ’n uitstekende vertoning gelewer tydens die finale liga-uitspele. Linden se spelers het hul…
ATKV-Debat Gauteng uitslae – Hoërskool Linden
ATKV-Debat Gauteng uitslag. Hoërskool Linden kondig met trots die ATKV-Debat Gauteng uitslae: Oos, -Suid en -Wes aan. Die skool spog met uitstekende prestasies van beide die junior- en senior spanne…
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…
Eerste Netbalspan 2025 – Hoërskool Linden
Eerste Netbalspan 2025. Hoërskool Linden se Eerste Netbalspan 2025 vir die seisoen is Donderdagaand, 20 Maart, tydens ‘n spoggeleentheid amptelik bekendgestel. Die afrigters van die span is Juf. Lizée Jansen…
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Linden
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Linden, Randburg deel met trots hul matrieks se uitstaande matriekuitslae. ‘n Totaal van 345 A-simbole is behaal wat ‘n gemiddeld van 2,36 A’s per leerder is!…
Sentraal-Gauteng Tennisspanne – Hoërskool Linden
Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van Hoërskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf
Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden
Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. Hoërskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en Phiané Oosthuisen. Verdere…
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoërskool Linden
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Linden se top-atlete het verlede week by die McArthur Atletiekstadion in Potchefstroom deelgeneem. Dit was die jaarlikse NWU Puk Top 30-atletiekbyeenkoms, teen van die beste…
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – Hoërskool Linden
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van Hoërskool Linden, as die algehele wenner van die Engels…
Spraak en Drama – Hoërskool Linden leerders presteer
Spraak en Drama. Ses van Hoërskool Linden se leerders het die Trinity College London se Spraak en Drama eksamens geslaag. Hierdie is ’n internasionale eksamen wat toewyding, kreatiwiteit en talent…
Goue Leeus IPT spanne – Hoërskool Linden
Goue Leeus IPT spanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Linden is onlangs by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit. Jandré Pienaar (o.15), Keanu Thomas (o.16) en Jordan Welle (o.16) verwerf hierdeur hul…
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Hoërskool Linden
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Foto: Carli Conradie en Thyra Conradie Drie leerders van Hoërskool Linden, Randburg het tydens die jaarlikse Eisteddfod uitstekend presteer. Die leerders wat deelgeneem het aan die…
Gauteng Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Linden
Gauteng Landloop Kampioenskappe. Twee leerders vanHoërskool Linden, Mia van der Poel (Dogters o.14) en Willem du Plooy (Seuns o.15) het afgelope Saterdag, as deel van die D10-landloopspan aan die Gauteng…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Linden
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Linden se Tienertoneel het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfees by Hoërskool Hugenote deelgeneem en uitstekend gevaar. Met 23 toekenings wat Hoërskool Linden verwerf…
Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. Hoërskool Linden het sestien rugbyspelers en twee afrigters wat vanaf 19 tot 22 Junie, as deel van die Sentraal-Wesspanne, by die jaarlikse Rhino Rugby Streekweek die skool…
Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden
Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd! Die ander finaliste is: Meer skolenuus:…
ATKV Redenaars – Hoërskool Linden dring deur na finaal
ATKV Redenaars. Hoërskool Linden kondig met trots aan dat Payton Kleynhans en Hildegard Schraader deurgedring het na die finale rondte van die ATKV- Redenaars. Die finale rondte sal plaasvind op…
Nedbank Junior Golf Challenge – Hoërskool Linden
Nedbank Junior Golf Challenge. Hoërskool Linden se eie SA Skole-gholfspeler, Franco Roos, het gewys waartot hy in staat is toe hy die afgelope week algeheel 4de by die Nedbank Junior…
Voortrekkers – Hoërskool Linden
Voortrekkers. Vyf Graad 12 leerders van Hoërskool Linden het hulle teoretiese President Verkenners eksamen suksesvol afgelê. Hierdie leerders gaan ook die President Verkennerkamp bywoon gedurende die Julie vakansie. Meer skolenuus:…
Southern Gauteng Hokkieproewe – Hoërskool Linden
Southern Gauteng Hokkieproewe. Twaalf hokkieseuns en tien hokkiedogters van Hoërskool Linden se onderskeie D10-groepe is ingesluit om aan die Southern Gauteng Hokkieproewe deel te neem. O.14 seuns: O.16 seuns: o.18…
Gauteng Netbal Proewe – Hoërskool Linden
Gauteng Netbal Proewe. Agt netbalspelers van Hoërskool Linden, Gauteng, het na afloop van die eerste rondte proewe op 2 April, deurgedring het na die finale rondte Gauteng-proewe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Dirigente 2024 – Hoërskool Linden
Dirigente 2024. Hoërskool Linden is opgewonde om die twaalf energieke individue aan te kondig wat die skool se dirigente vir 2024 sal wees! Bring die gees! Baie geluk aan die…
Matrieks vereer – Hoërskool Linden
Matrieks vereer. Hoërskool Linden het hul matrieks van 2023 die afgelope week vereer vir hulle harde werk in Akademie, Sport en Kultuur. Welgedaan aan elke leerder, Hoërskool Linden is baie…
Totsiens Matrieks van 2023 – Hoërskool Linden
Totsiens Matrieks van 2023. En so breek die dag aan om, na twaalf jaar, te groet. Mag julle Volhard tot die einde en die wêreld se geleenthede aangryp! Meer skolenuus:…
Matriekklas 2022 – Hoërskool Linden presteer uitstekend
Matriekklas 2022. Hoërskool Linden se Dux-leerder van die matriekklas 2022, Franco Vosloo, is aangewys as die Top Student in Gauteng. Hierdie prestasie is binne die vakgebied Geografie, met ‘n finale…

















































