)

SA Junior Skermkampioenskappe – Hoërskool Linden behaal goud

SA Junior Skermkampioenskappe. Hoërskool Linden vier ’n kampioen!

Hoërskool Linden spog vandag met die uitsonderlike prestasie van Callista Wood (Graad 10)! 🤺

Callista het die afgelope Saterdag in Durban aan die SA Junior Skermkampioenskappe deelgeneem. Sy het goud verower in die Junior o.20-afdeling vir Vroue Sabel. Daarmee het Callista die titel as Junior Suid-Afrikaanse Kampioen ingepalm!

Met hierdie merkwaardige prestasie het sy waardevolle rangleerpunte verwerf wat haar tans in die nommer 1-posisie op die nasionale ranglys plaas.

In Desember gaan Callista deelneem aan ’n Nasionale Ope ranglys-kompetisie in Kaapstad. Hierdie is haar laaste kans om te kwalifiseer vir die SA-span wat in Februarie 2026 aan die Kadet/Junior Afrika Kampioenskappe in Dakar, Senegal gaan deelneem.

Callista skerm by Iksafa Skermklub in Sandringham (Johannesburg), waar sy onder leiding van Olimpiese skermafrigter Christo Kriel hard werk om haar doelwit te bereik.

Baie geluk, Callista – Hoërskool Linden is ongelooflik trots op jou! 🎉

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal