)

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Hoërskool Linden

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Die Noordheuwel Top 15 Atletiebyeenkoms is jaarliks een van die mees gesogte hoogtepunte op die atletiekkalender. Slegs die beste 15 atlete van Hoërskool Linden kry kans om hul talente te meet teen top-presteerders. Bykans 60 skole neem deel aan die Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Hierdie Atletiekbyeenkoms weerspieël die ware toets van krag, spoed en uithouvermoë.

Die keuring van atlete geskied streng volgens die ASA-puntetabel en spesifieke regulasies. Dit beteken dat elke deelnemer hul plek met harde werk en uitmuntende prestasie verdien.

Hoërskool Linden se trotse verteenwoordigers vir 4 Februarie is:

O.14

  • Leilah Ferreira: 100m & Verspring
  • Jayden Carlse: 100m & Gewigstoot
  • Reuben Krisch: Korthekkies & Verspring

O.15

  • Christie van der Merwe: 200m & Spiesgooi
  • Elmi Wolff: 800m & 1500m
  • Dieter Swanepoel: Gewigstoot & Diskus

O.16

  • Nikay Greyson: 400m & 800m
  • Mia van der Poel: 800m & 1500m
  • Ameri Botha: Hoogspring & Verspring
  • Divan Ferreira: 100m & 200m

O.17

  • Ané de Jager: Spiesgooi & Gewigstoot
  • Divan Swanepoel: Diskus & Gewigstoot

O.19

  • Uné van den Berg: Diskus & Gewigstoot
  • Jordan Welle: Diskus & Gewigstoot
  • Jeandry Opperman: 100m & Korthekkies

Baie geluk en sterkte aan elkeen van hierdie atlete! Julle dra die naam van Hoërskool Linden met trots. Hoërskool Linden weet dat julle die baan en veld met glans gaan verower.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal