Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter
Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ’n totaal van 11 nuwe rekords het…
Noordheuwel Top 15 Atletiek – Hoërskool Linden
Noordheuwel Top 15 Atletiek – Die Noordheuwel Top 15 Atletiebyeenkoms is jaarliks een van die mees gesogte hoogtepunte op die atletiekkalender. Slegs die beste 15 atlete van Hoërskool Linden kry…
Skole Atletiek – Primêre Skool Naudeville
Skole Atletiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied. Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords…
Skole Atletiek – Hoërskool Goudveld presteer
Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het aan die JF Nedbank Skole Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Eerste plekke behaal: Tweede plekke: Derde en vierde plekke: Vyfde plek: Sesde…












