Dirigente 2024. Hoërskool Linden is opgewonde om die twaalf energieke individue aan te kondig wat die skool se dirigente vir 2024 sal wees!
Bring die gees!
Baie geluk aan die volgende leerders:
- Vanda Strydom
- Keaton Carlse
- Mia van der Rhyst
- Adriaan Venter
- Amoné Struwig
- Francois Steyn
- Anina Bisshoff
- Sandile Gumede
- Corné van Schalkwyk
- Lincoln Engelbrecht
- Nicole Coetzee
- Freddy Swartz
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf