Sentraal Gauteng Eisteddfod – Foto: Carli Conradie en Thyra Conradie
Drie leerders van Hoërskool Linden, Randburg het tydens die jaarlikse Eisteddfod uitstekend presteer.
Die leerders wat deelgeneem het aan die jaarlikse Eisteddfod is:
- Thyra Conradie, Graad 12
- Carli Conradie, Graad 8 en
- Karla Fourie.
Thyra Conradie is aangewys as:
- Algehele Wenner Hoërskool Instrumentaal
Sy was ook die kategorie wenner tydens die Eisteddfod vir:
- Instrumentaal Klassiek (hoërskool) en
- Instrumentaal – Duet leerder (hoërskool)
Carli Conradie is aangewys as:
- Kategoriewenner vir Instrumentaal : duet leerder (hoërskool)
Karla Fourie – Sy het uitstekend gevaar met 4 diplomas wat sy ontvang het!
Die volgende kategorieë is aan haar toegeken tydens die Sentraal Gauteng Eisteddfod:
- Afrikaanse Ongedramatiseerde Poësie
- Afrikaanse Komiese Monoloog
- Afrikaanse Verhalende Prosa
- Afrikaanse Poësie Ensemble

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








