Akademiese Toer – Drie leerders van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg gaan ‘n akademiese toer meemaak. Die eer het hul te beurt geval om Amerikaanse universiteite te gaan besoek. Hulle gaan vanaf 17 September tot 1 Oktober.
Die leerders (almal graad 10) wat gaan is:
- Zander Jansen van Vuuren,
- Streicher Rabie en
- Carsten Dold
Akademiese presteerders van skole regoor Suid-Afrika word jaarliks gekies om op die toere te gaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








