Tennisspanne – Hoërskool Dr EG Jansen wys klas op die bane
Tennisspanne – Hoërskool Dr EG Jansen het hierdie week klas gewys met hul tennisspanne se oorwinnings. Dit was ‘n week van sterk houe, spanwerk en ware Jansen‑gees! Die tennisspanne het…
SA-Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Dr EG Jansen presteer
SA-Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Dr EG Jansen – Atletiekprestasie. Met groot trots en breëbors kondig Hoërskool Dr. EG Jansen, Boksburg, aan dat Jessica Botha deurgedring het na die SA Skole-atletiekkampioenskappe. Jessica het…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Dr EG Jansen trotse leiers
Hoofleiers 2026. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers 2026 van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg! Julle is die fakkeldraers van jul skool se waardes, kultuur en toekoms. Hierdie is nie…
Kearsney Easter Rugby Festival – Framesby vs Dr EG Jansen
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: EG Jansen scrumhalf Joseph Diesel in the game against Framesby at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 3 Hoërskool Dr EG Jansen…
KERF countdown is on – Kearsney College
KERF countdown is on. The countdown is on as the cream of the country’s young rugby players are doing final training ahead of next week’s kick-off of the Kearsney Easter…
Eerste Netbalspan Capping – Hoërskool Dr EG Jansen
Eerste Netbalspan Capping. Die Eerste Netbalspan van Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg, Gauteng, het hul Eerste Netbalspan Capping seremonie gehad waartydens die dogters hul rokkies ontvang het. Dit was…
Kearsney Easter Rugby Festival – Kearsney College
Kearsney Easter Rugby Festival. In an exciting development, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) will have 28 teams participating in this year’s 16th edition. Attending the festival, will be 12…
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – Hoërskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van…
Krieket SA Jeugweek – Hoërskool Dr EG Jansen
Krieket SA Jeugweek. Een van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se krieketspelers, Jaco Engelbrecht, het krieket-geskiedenis gemaak tydens die Krieket SA Jeugweek. Jaco het 7 paaltjies vir slegs 3 lopies…
Easterns-krieketspanne – Hoërskool Dr EG Jansen
Easterns-krieketspanne. Sewe leerders van Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg is vir die onderskeie Easterns-krieketspanne gekies is: O.15 Span O.15-Uitnodigingspan O.16A Span O.19A Span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/ Foto verskaf
Karin Strydom – Hoërskool Hans Moore Adjunkhoof
Karin Strydom. Aan die Natalse Suidkus her Karin Strydom die voorreg gehad om saam met haar twee broers en ouers haar jeug te geniet. Sy het aan die Hoërskool Kuswag,…
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – Hoërskool Goudveld
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. Hoërskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…
Akademiese Toer – Hoërskool Dr EG Jansen
Akademiese Toer – Drie leerders van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg gaan ‘n akademiese toer meemaak. Die eer het hul te beurt geval om Amerikaanse universiteite te gaan besoek. Hulle…
Ekurhuleni Fast 5 Netbal – Hoërskool Dr EG Jansen
Ekurhuleni Fast 5 Netbal. Netbalspanne van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het die afgelope naweek aan die Ekurhuleni Fast 5 Netnal uitspele deelgeneem. Twee van hul vier spanne het kwalifiseer…
Noordvaalbeker Hokkie – Hoërskool Dr EG Jansen
Noordvaalbeker Hokkie. Hoërskool Dr EG Jansen van Boksburg se o.16-dogters hokkiespan is aangewys as die wenners van die Noordvaalbeker Hokkie (Top 12) toernooi. Die span het Hoërskool Ermelo in die…
Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Dr EG Jansen Toptoekennings
Prysuitdeling 2023. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het hul leerders vereer wat gedurende die jaar presteer het in sport, akademie en kultuur tydens die Prysuitdeling 2023 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.egjansen.co.za/…























