Prysuitdeling 2023. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het hul leerders vereer wat gedurende die jaar presteer het in sport, akademie en kultuur tydens die Prysuitdeling 2023
- 1. Akademiese toppresteerder Graad 12 2023 : Devon Smit
- 2. Beste Akademiese Presteerder oor 5 jaar : Kayla Williams
- 3. Senior Kultuurdogters : Kyra Pratt en Adia van Waardhuizen
- 4. Senior Kultuurseun : Markus Delport
- 5. Junior Kultuurdogter : Shaniqua Steenkamp
- 6. Junior Kultuurseun : Geo Vermaak
- 7. Senior Sportvrou : Sanitha Mkhwanazi
- 8. Senior Sportman : Ettienne Smit
- 9. Junior Sportvrou : Danika Coetzee
- 10. Junior Sportman : Jordan van der Westhuizen
- 11. Veelsydigste Senior dogter : Sanitha Mkhwanazi
- 12. Veelsydigste Senior seun : Markus Delport
- 13.Veelsydigste Junior dogter : Shaniqua Steenkamp
- 14. Veelsydigtste Junior seun : JC du Toit
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf