Noordvaalbeker Hokkie. Hoërskool Dr EG Jansen van Boksburg se o.16-dogters hokkiespan is aangewys as die wenners van die Noordvaalbeker Hokkie (Top 12) toernooi.
Die span het Hoërskool Ermelo in die finaal met 2-1 gewen. Milandie van Wyk van Hoërskool Dr EG Jansen is ook as die o.16-Speler van die Toernooi aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








