Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van Aswegen, Zaide-Leigh Rippenaar, Zian Marais, Duwan Potgieter en Cameron van Wyk is geteken by verskeie rugby unies:
Sharks
- Gerhard van Aswegen
- Zaide-Leigh Rippenaar
Blou Bulle
- Zian Marais
- Duwan Potgieter
Scotland
- Cameron van Wyk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








