Koorbestuur vir 2025. Hoërskool Fichardtpark het hul Koorbestuur vir 2025 bekend gestel.
Die sewe bestuurslede is:
- Christiaan Kotzé (voorsitter)
- Zianca Minnie (ondervoorsitter)
- Tienike Fick (ondervoorsitter)
- Crystal Maquire
- Suzaan Kritzinger
- Mariné Viljoen
- Marné van der Walt
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








