Matrikulant van die Jaar – Eunice se Ster skyn helder
Regstelling Matrikulant van die Jaar. Kiara Subramanian, matrikulant van Eunice High School in Bloemfontein, het die kroon huistoe gebring! Sy is inderdaad die wenner van die Matrikulant van die Jaar…
Matrikulant van die jaar – Hoërskool Fichardtpark
Matrikulant van die jaar. 🎓 Hoërskool Fichardtpark Top 14 Matrikulant van die Jaar 2025. Baie geluk aan Christiaan Kotzé, wat as een van die Top-14 finaliste gekies is vir die…
Akademiese Top 10 – Hoërskool Fichardtpark
Akademiese Top 10. Hoërskool Fichardtpark het hul top 10 akademiese presteerders van die eerste kwartaal aangekondig. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Koorbestuur vir 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Koorbestuur vir 2025. Hoërskool Fichardtpark het hul Koorbestuur vir 2025 bekend gestel. Die sewe bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Akademiese Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Akademiese Prysuitdeling 2024. Met Hoërskool Fichardtpark se Akademiese Prysuitdeling 2024 is leerders beloon vir hul puik prestasies die afgelope jaar. Die leerders as Dux-leerders aangewys: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s…
Hoërskole Skaakliga 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Hoërskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. Hoërskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse Hoërskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…
Leerderraad 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van Hoërskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Fichardtpark skitter
Vrystaatse Kunswedstryd. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Suzaan Kritzinger, Cronjé Meintjies en Christiaan Kotzé het uitstekend presteer by die Vrystaatse Kunswedstryd. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
















