Matrikulant van die jaar. 🎓 Hoërskool Fichardtpark Top 14 Matrikulant van die Jaar 2025.
Baie geluk aan Christiaan Kotzé, wat as een van die Top-14 finaliste gekies is vir die 44ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie!
Die groep finaliste bestaan uit nege meisies en vyf seuns, en sal van 13 tot 15 Oktober aan die eindrondte deelneem.
“Ons is ongelooflik trots op Christiaan se prestasie en vier hierdie besonderse mylpaal saam met hom. Fichies-viering op sy beste!” 🌟
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









