)
Matrikulant van die Jaar – Eunice se Ster skyn helder

Regstelling Matrikulant van die Jaar. Kiara Subramanian, matrikulant van Eunice High School in Bloemfontein, het die kroon huistoe gebring! Sy is inderdaad die wenner van die Matrikulant van die Jaar…

Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman

Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.…

Matrikulant van die Jaar – Hoërskool Jim Fouché

Matrikulant van die Jaar. 🎓 Hoërskool Jim Fouché vier uitnemendheid! Hoërskool Jim Fouché wil met groot trots en opgewondenheid hul finalis én drie semi-finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie…

Matrikulant van die jaar – Hoërskool Fichardtpark

Matrikulant van die jaar. 🎓 Hoërskool Fichardtpark Top 14 Matrikulant van die Jaar 2025. Baie geluk aan Christiaan Kotzé, wat as een van die Top-14 finaliste gekies is vir die…

Matrikulant van die jaar – Hoërskool Fichardtpark

Matrikulant van die jaar. Twee matrikulante van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Carla Marais en Ethan Burger is deel van die top 14 finaliste van die Matrikulant van die jaar, 2024.…

Matrikulant van die Jaar – Top 14 matrieks aangewys

Matrikulant van die Jaar. Schools That Rock wens elkeen van hierdie 14 finaliste geluk met hul prestasie om as een van die Top 14 finaliste van die Matrikulant van die…

Matrikulant van die jaar – Hoërskool Jim Fouché verteenwoordig

Matrikulant van die jaar. Vanjaar is 26 finaliste en semi-finaliste aangewys in die 42ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk 24 en Volksblad. Marlé van…