Matrikulant van die Jaar. Schools That Rock wens elkeen van hierdie 14 finaliste geluk met hul prestasie om as een van die Top 14 finaliste van die Matrikulant van die Jaar 2023 aangewys te word. Hierdie span presteerders sluit vanjaar twaalf dogters en slegs twee seuns in. Hulle sal vanaf 9 tot 11 Oktober deelneem aan die eindrondte.
Matriculant of the Year. Schools That Rock congratulates each of these 14 finalists on their achievement in being named one of the Top 14 finalists this year. This year’s team of performers includes twelve girls and only two boys. They will compete in the finals from October 9 to 11. The finalists are learners from various schools in South Africa:
Die finaliste is leerders van verskeie skole in Suid-Afrika:
- Eunice High School, Bloemfontein: Elke du Plessis, Reikantse Manaka and Thinica McAnda
- Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein: Cilethe Julies en Mckyla van der Walt
- Hoërskool Wessel Maree, Odendaalsrus: Franco van Heerden
- Hoërskool Goudveld, Welkom: Ilke de Klerk
- Hoërskool Trio, Kroonstad: Miya Jordaan
- Futurum Akademie, Jan Kempdorp: Michael de Bruyn
- St Dundan’s College, Benoni: Karli Janeke
- Hoër Meisieskool Oranje: Elizabeth Joubert en Miané Smit
- Kimberley Girls’ High School: Maryam Habib
- Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein: Marlé van der Merwe




Van links: Karli Janeke, Elizabeth Joubert en Miané Smit
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








