Kroonstad Fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het goed presteer in warm en winderige toestnde tydens die afgelope naweek se Kroonstad Fietsry byeenoms.
BVHS se fietsryers het as volg presteer:
- In die Sub- Junior afdeling was Janno Kriel 2de, Keanu Kennedy 3de, Johan van Zyl 4de en MW Pretorius 13de.
- in die Youth Women afdeling was Anja van Zyl 7de.
- In die Youth Men afdeling was Enrico Kennedy 7de, Hendrè Bester 10de en Christiaan de Wet 17de.
BVHS het ook derde geëndig in die aflosse.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf