SA Master Wests Combat Taekwondo.
Vier leerlinge van Hoƫrskool Witteberg, Bethlehem, het op 1 en 2 September aan die SA Master Wests Combat Taekwondo Kampioenskappe deelgeneem en die volgende prestasies opgelewer;
Juandre Le Roux ā Graad 12
- Kategorie: Senior Swartbelde 1ste Dan en op
- Vegkuns: 1ste plek
- Wapen vegkuns: 2de plek
- Kata: 2de plek
- Wapen Kata: 1ste plek
Relebohile Ntabe ā Graad 8
- Kategorie: Junior Swartbelde
- Vegkuns: 2de plek
- Wapen vegkuns: 2de plek
- Kata: 1ste plek
- Wapen Kata: 2de plek
Thomas Roos ā Graad 8
- Kategorie: Junior Swartbelde
- Vegkuns: 3de plek
- Wapen vegkuns: 2de plek
- Kata: 2de plek
- Wapen Kata: 1ste plek
Milla Pienaar ā Graad 8
- Kategorie: Junior Swartbelde
- Vegkuns: 1ste plek
- Wapen vegkuns: 1ste plek
- Kata: 2de plek
- Wapen Kata: 1ste plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








