Matrikulant van die jaar. Vanjaar is 26 finaliste en semi-finaliste aangewys in die 42ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk 24 en Volksblad.
Marlé van der Merwe, leerder van Hoërskool Jim Fouchéis as ‘n finalis gekies. Drie ander matrieks van JF, Larisca Labuschagne, Lohani Saaiman en Renienke van Heerden is gekies as semi-finaliste.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








